Daai rol

Hoe gebeur dit altyd?  Dat wanneer ek op die troon gaan sit, is die witgoud klaar?  Altyd.  Die leë rolletjie moet dan van die silwer houer afgekry word op ‘n manier.  Nou die wat weet, sal saamstem dat jy nie daai karton geskeur kan kry nie, nee wat, hy moet inmekaar gedruk en onder uitgehaal word.  Dan moet nuwe rol afgetrek word, mooipraat help nie en daar is nooit genoeg spasie om die ding vas te vat nie.  Laaste, maar nie die minste nie, moet die eerste velletjie van die res losgewoel word.

Dit het ook al gebeur dat daar nie ‘n nuwe rol bo-op die ander een was nie, ‘n paar keer.  En miesies haastig het dit natuurlik eers raakgesien na die tyd.  Aai – drip dry??

cof

Advertisements

4 thoughts on “Daai rol

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s