Ek was net besig om Toorts se artikel http://toortsie.com/2019/01/08/beskerm-jou-huwelik/ te lees, toe hierdie grappie op WhatsApp deurkom:
One morning Gatiep hit Meraai on her BUM and said : “Ou Dikkes, if you firm this up, we could get rid of the Bloomer nê!”
Next morning Gatiep pinched her breast and said: “Ou Dikkes, if you firm this up, we could get rid of your bra nê!!”
So Meraai grabbed him by his willy and said: “Djy weet ou Slappes, if you firm this up, we could get rid of the Postman, the Garderner, the Plumber, the Mechanic and tjou Broer….. Ne!!!!!!”😂🙈
Eish
Eish! 😂
LikeLiked by 1 person
Jou artikel het soveel oulike raad in, maar ek moes lag oor die timing
LikeLiked by 1 person
😂
LikeLike
🤣🤣🤣 pluk hy ‘n lat vir sy eie bas…
LikeLiked by 1 person
🤣🤣🤣
LikeLike
Ek het so in my mou gestik van die lag, Positief. Eish nè.
LikeLiked by 1 person
Ek het dit nou eers vir my man loop oorvertel. Hy het beslis nie die antwoord verwag nie. Ek dink nie hy sal dit maklik oorvertel nie. 😂
LikeLiked by 1 person
Ek weet ook nie of ek die een gaan oorvertel nie, maar ek het gesnik soos ek lag
LikeLiked by 1 person
Whahaha, daai vrou se bek moet jêm kry. Ek het dit gecopy en gepaste op ons familie-whatsappgroepie en nou brul almal van die lag.
LikeLike
Dis potent!!! Ek moes lag oor die timing…
LikeLiked by 1 person
😂🤣🤣
LikeLike
😂😂😂
LikeLike