Ek kon nie help nie, sal later ‘n ordentlike blog skryf, vir nou:
Hier is die Inlinkz-skakel vir die uitdaging wat vandag om 12:00 pm open: https://fresh.inlinkz.com/p/6061e1ded6fa403bb328f7fe5decfe6d
Bloggers wat nog nie voorheen deelgeneem het aan ons Lê-Jou-Eier bloguitdagings nie: Om raad te kry oor hoe om deel te neem en om elke week se aankondiging van die nuwe onderwerp te sien, besoek die volgende skakels Lê-Jou-Eier: Reëls en Lê-Jou-Eier: Hoe neem ek deel? Laasgenoemde blogpos bevat ook al die onderwerpe en skakels na vorige uitdagings.
🤣🤣🤣🤣🤣
LikeLike
Bwahaha, ek het hierdie een lanklaas gehoor. Net so, Positief, dit behoort ons theme song te wees.
LikeLiked by 3 people
Skote petoors!!!
LikeLike
‘n Blerrie Vrydag oorwurm het jy nou weer geplant, stouterd Positief…en flippit, ek reeds my eier gelê….bwahahaha!
LikeLiked by 1 person
Hahahaa ek lag lekker vir jou ou snaaksie
LikeLiked by 1 person
Dis Vrydag, naweek, kuier tyd, so ja, hierdie is jy op jou beste. Gee ons iets om oor te glimlag.🤗 Ons sien julle Donderdag, nè?
LikeLike
Definitief
LikeLike
Ag dit het ek nou geniet!!!! Daar praat jy toe sommer nou vir my 😂😂😂
LikeLike
Ek wag vir daai ordentelike blog 😉
LikeLiked by 1 person
Ai, ek geniet jou vonkel 😀
LikeLike