Rokkies wil sy dra…..

Hulle sê ek mag ‘n rok kies, enige rok en omdat dit Rebusfontein is, gaan dit pas.  Nie net gaan dit pas nie, geen onooglike bulte of dale gaan wys nie…..hemels.  Nou ja as daar een ding is wat ek weet, is dit dat ek ‘n sekere rok vanuit my gunsteling fliek gaan aantrek, maar eers ‘n paar rokke wat ek so terloops raakgeloop het: (dalk inspireer dit iemand)

Marilyn Monroe – The 7 year itch (Foto vanaf Wikipedia)

Monroe Photo Sale

Vivien Leigh – Gone with the wind (https://reelrundown.com/film-industry/Iconic-Movie-Dresses)

dress2

Audrey Hepburn – Breakfast at Tiffany’s (https://nypost.com/2013/12/10/10-best-dresses-in-movie-history/)

dress3

Julia Roberts – Pretty Woman (https://vanessataaffe.wordpress.com/2014/05/27/pretty-woman-fashion/)

pretty-woman-red-opera-dress

Kate Winslet – Titanic (http://www.pumpyshumpy.com/top-five-extravagant-hollywood-costumes-worn-by-hollywood-actresses/)

dress5

Lilly James – Cinderella (https://reelrundown.com/film-industry/Iconic-Movie-Dresses)

dress6

Keira Knightley – Atonement (http://ioanamoasa.ro/10-years-keiras-green-dress/)

dress7

Nicole Kidman – Moulin Rouge (https://girlsdofilm.wordpress.com/2014/02/09/the-spectacle-of-moulin-rouge/)

dress8

Grace Kelly – To Catch a thief (https://www.glamourmagazine.co.uk/gallery/movie-ballgowns-dresses-pretty-woman-titanic)

dress9

Ek is seker dat ek dit al voorheen genoem het, maar hierdie is my gunsteling movie van alle tye, ek het dit al 100 keer gekyk en lag elke liewe keer.  Die rok wat Kate Hudson aangehad het, is absoluut fantasties mooi, maar ek lyk sieklik in geel, so dalk ‘n blou of ‘n rooi of ‘n roes of ‘n groen??

How to lose a guy rok

Lees die ander bloggers se bydraes by https://fresh.inlinkz.com/party/556868f82eae403d9143258e74ee97b1

 

 

19 thoughts on “Rokkies wil sy dra…..

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s