Hulle sê ek mag ‘n rok kies, enige rok en omdat dit Rebusfontein is, gaan dit pas. Nie net gaan dit pas nie, geen onooglike bulte of dale gaan wys nie…..hemels. Nou ja as daar een ding is wat ek weet, is dit dat ek ‘n sekere rok vanuit my gunsteling fliek gaan aantrek, maar eers ‘n paar rokke wat ek so terloops raakgeloop het: (dalk inspireer dit iemand)
Marilyn Monroe – The 7 year itch (Foto vanaf Wikipedia)
Vivien Leigh – Gone with the wind (https://reelrundown.com/film-industry/Iconic-Movie-Dresses)
Audrey Hepburn – Breakfast at Tiffany’s (https://nypost.com/2013/12/10/10-best-dresses-in-movie-history/)
Julia Roberts – Pretty Woman (https://vanessataaffe.wordpress.com/2014/05/27/pretty-woman-fashion/)
Kate Winslet – Titanic (http://www.pumpyshumpy.com/top-five-extravagant-hollywood-costumes-worn-by-hollywood-actresses/)
Lilly James – Cinderella (https://reelrundown.com/film-industry/Iconic-Movie-Dresses)
Keira Knightley – Atonement (http://ioanamoasa.ro/10-years-keiras-green-dress/)
Nicole Kidman – Moulin Rouge (https://girlsdofilm.wordpress.com/2014/02/09/the-spectacle-of-moulin-rouge/)
Grace Kelly – To Catch a thief (https://www.glamourmagazine.co.uk/gallery/movie-ballgowns-dresses-pretty-woman-titanic)
Ek is seker dat ek dit al voorheen genoem het, maar hierdie is my gunsteling movie van alle tye, ek het dit al 100 keer gekyk en lag elke liewe keer. Die rok wat Kate Hudson aangehad het, is absoluut fantasties mooi, maar ek lyk sieklik in geel, so dalk ‘n blou of ‘n rooi of ‘n roes of ‘n groen??
Lees die ander bloggers se bydraes by https://fresh.inlinkz.com/party/556868f82eae403d9143258e74ee97b1
Sjoe dit is omtrent ‘n klomp mooi rokke. Jy gaan stunning lyk!!!
LikeLiked by 1 person
Mooi, jy gaan pragtig lyk
LikeLike
Ek kan jou nogal in elke rok sien!!!💃💃💃 Plaas jou foto asb van die 1980s.
LikeLiked by 1 person
Ja sersant majoor
LikeLike
🤔😂😂😂
LikeLiked by 1 person
Nee wat, ek sal nooit so goed in ‘n rok lyk nie. Maar dis lekker om daaroor te sit en droom.
LikeLike
Mal oor al hierdie rokke maar watter een gaan jy nou vat….
LikeLiked by 1 person
Die gele, ek is mos maer in Rebusfontein
LikeLike
Dankie tog dan is ek ook maer….jou rokke is so mooi. Ek dink jy moet elkeen ‘n rukkie dra ….wissel jy weet ?
LikeLiked by 1 person
Nog beter plan
LikeLike
Ek wonder wat gaan jy vat? Oooooo die blou Cinderella is my gunsteling.
LikeLike
Positief…dis nie geel nie, maar goud! Dit gaan awesome lyk by jou ligte hare! OE! Sexy verby!
LikeLiked by 1 person
Almal fantastiese rokke. Ook die laaste een. Wat is jou gunstelingkleur?
LikeLiked by 1 person
Ek hou van ‘n diep blou en ook ‘n vurige rooi
LikeLiked by 1 person
Albei fantastiese kleure waaroor ek ook mal is. Jy gaan asemrowend lyk.
LikeLiked by 1 person
O ja en dit lyk my ek hou van die afskouer tipe rokke
LikeLiked by 1 person
Mooi
LikeLike
Ai, Julia Roberts se rok slaan my asem weg. Alweer rooi, wonder wat steek rooi so by my vas in Rebusfontein?🤔😱. Positief jy gaan droom mooi lyk in jou goue rok.
LikeLike
Daardie blou nommertjie is asemrowend!
LikeLike