Dis ek

Die spreekwoordelike olifant is in die kamer sirkus.  Wie ry dan op sy rug?  So graag soos dit ek wou wees (want olifante is mos my gunsteling dier), is dit nie.

Una het nog so heerlik haar pragtige grillerige weelderige beenhare oor Lorenzo gegooi, sodat hy heeltemal bedek kon wees en terwyl Nar Toorts almal heerlik vermaak het, het niemand gesien dat Lorenzo verdwyn nie.

Wie sal in sy plek uit die beenhare klim?  Ja julle het reg geraai… die bebaarde dame, dit is ek.

Dit is ek, nes ek is, het ek myself aanvaar, baard en al.  Vir jare lank het ek dit probeer uitpluk, waks, skeer en wegsteek, maar nie meer nie.  My baard is wat my uniek maak en almal kan dit sien.  Net soos Una se beenhare en Toorts se lompheid, ons is wie ons is.

This is me!!!

Hierdie skrywe is deel van ons Towerin-storie, en indien iemand wil loer waaroor dit gaan, kliek op die volgende skakel. https://fresh.inlinkz.com/p/556868f82eae403d9143258e74ee97b1

Advertisements

24 thoughts on “Dis ek

  1. Ek lê nou gisteraand en probeer aan die slaap raak. Hier kom die prentjie wat jy hier vertel het by my op en dis skreeusnaaks. Die hunk van ‘n Lorenzo wat onder Una se beenhare veŕdwyn en die volgende oomblik kom die baardvrou daar uit gestap 😂😂😂

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s