Granny gumboots

Grim het my die naam gegee, want sien elke dag wil ek gaan kyk wat die donkies doen en waarmee die stoute bokke nou weer besig is, met die gevolg dat ek met my werk-skoene na die skuur stap. Wanneer ek terugkom is die skoene vol stof, poef en somtyds lusern ook. Laas week het ek besluit dat dit tyd is om ‘n paar gumboots aan te skaf, nou dra ek hulle van vroeg tot laat, het tot Vrydag-aand sommer in die gumboots na die pub gegaan vir iets om te eet. Saterdag-oggend douvoordag weer vir gumboots saam met pajamas aan om vir die bokke te gaan voer en die hek oop te maak. los hulle net so vuil by die voordeur, want môre gaan hulle weer aangetrek word.2019-09-10 06.52.09Fashionable, nou nie eintlik nie, maar die plan is om hulle te bespuit met allerhande verf en hulle my eie te maak. R90 vir die beste paar skoene ooit.Daarshy, nou’s hulle mooiDis nou om my dogtertjie skoene te spaar lol2019-09-10 07.24.13

Advertisements

10 thoughts on “Granny gumboots

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s