Hompie

1b2e0104b2e24fb624a817ec23549d6f

Hompie Kedompie staan in die skuur

Hompie se bok loop haar dat sy val, sy is suur

Hompie se boud is blou en pers

Hompie se mense lag tot sy op haar tande moet kners

 

Hompie wil graag vir julle haar boud wys

Maar Hompie dink WordPress sal dit as porn lys

Hompie se ego is erg gekraak

Maar Hompie probeer steeds om dit as ‘n grap af te maak

 

12 thoughts on “Hompie

  1. Jammer daaroor. Het in die tydjie wat ek nou in Polokwane op ‘n plot gekuier het baie aan jou gedink. Die man hou bokke aan en hulle het daaroor gepraat dat bokke jou sommer stormloop en stamp. Hopenlik herstel Hompie vinnig en sal nou versigtiger met die bokke omgaan. Ek wou nog vra; hoekom hou julle bokke aan… ek konnie op die plot ‘n antwoord kry nie want my sus se dogter huur net die huis. Die baas van die plaas bly in die stad.

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s