Verby

Ek is oor dit, absoluut geheel en al en toetentaal oor jou. Hierdie jaarlikse besoeke kan ook nou maar stop hoor. Laas jaar het jy vir my ‘n eksta spesiale verassing gebring en die jaar kan my lyf nie help om te onthou daarvan nie. Jy maak my uitasem, moeg na liggaam en gees en my brein voel asof ‘n dik wolkombers hom versmoor. Van versmoor gepraat, jy kan nou maar gerus die gedurige benoude gevoel wat jy oor my bors bring na iemand anders toe vat.

Ek is klaar met jou, die verhouding is vir ewig verby. Blêrrie griep

Photo by Polina Tankilevitch on Pexels.com

6 thoughts on “Verby

  1. Sterkte Positief! My dokter het 2 jaar gelede, net voor Covid ons getref het, vir my gesê ek het griep. toe sê ek, nope, ek kry nie daai ding nie. Ek het bronchitis en kopseer. Toe lag hy, skryf bronchitis op die mediese briefie. Maar seriously, ek kry seker 1 keer elke 9 jaar daai g-woord.

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s