Die ding is….

Ek kan nie besluit of ek nog altyd so lui was en of dit net is omdat ek van die huis af werk nie. Vir weke lê die ongeleesde epos my en aanstaar. Die inhoud – 4 nuwe prosedures wat met POPI te doen het, geskryf deur konsultant prokureurs, langdradig en in hogere Ingels. Die goed moet gelees kom sodat dit opgesom kan word vir die res van die departement, maar o wee… Ek het nou al elke ander ding eerder gedoen, hoenderhokke gebou, lang vergaderings gehou en en. Elke dag sê ek “Vandag is die dag”, elke dag is daar ‘n nuwe verskoning waarom dit môre gelees gaan word.

Natuurlik het die koue ook te doen met my luiheid, ek spring eers kwart oor 8 smorrens uit die bed uit en kan nie wag om vyf-uur voor die tv te gaan sit nie. Luier as lui, ek weet.

12 thoughts on “Die ding is….

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s